Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/15/2011

Aspersies en parmaham / Asparagus with Parma Ham

Blansjeer vars aspersies – ’n minuut of twee behoort genoeg te wees.

Draai ’n stuk parmaham om elke aspersie en plaas dit onder die oondrooster tot die ham lekker crispy is

Bedien dadelik.

No comments :

Post a Comment