Meng 100 ml sojasous, 30 ml bruinsuiker, 1 rissie, ontpit en fyn opgesny, 100 ml rooiwyn, 60 ml heuning en 40 ml botter.
Prut die sous oor lae hitte vir 30 minute.
Voeg 15 ml Tabasco en 15 ml vars gemmer wat in papierdun skyfies gesny is by.
Smeer die sous mildelik oor die hoender of ribs en herhaal gedurig deur die kookproses.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment