Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/31/2011

Cape Winelands Cuisine

Die boek is ’n moet vir elke ware koskenner en -liefhebber in Suid-Afrika.

Naas die mooiste foto’s en besonderse resepte enkapsuleer dié buitengewone en prestigeryke boek ook die Kaapse eetgewoontes oor die laaste 300 jaar.

Wonderlike outydse geregte soos wentelteefjes, kandeel en makkrolletjies kry ’n moderne kinkel. Die La Motte-wynlandgoed, waar hierdie smaaklike disse opgedien word, bied ook die agtergrond vir ongelooflike natuurfoto’s.


Cape Winelands Cuisine / deur Hetta van Deventer -- Human & Rousseau, 2011. -- 288 p. ; hardeband. -- ISBN 9780798152228 : R 450.00

No comments :

Post a Comment