Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/05/2011

Gebakte kabeljou

'n Eenvoudige, maar heerlike, manier om kabeljou te bak is as volg:

Rol die skoongemaakte filette in meel en plaas dit in 'n oondpan wat met botter gesmeer is.
Strooi gekapte uie oor die filette en stip dit met botter. Geur met sout en peper.
Gooi melk in die pan, genoeg sodat die bodem van die pan ten minste bedek is.
Bak vir 10 minute by 180ºC.

Bedien saam met aartappels.

No comments :

Post a Comment