Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/06/2011

MasterChef SA

Roem en ’n eie restaurant wag op die eerste MasterChef South Africa-wenner, wat met meer as R8 miljoen se pryse sal wegstap.

Dit is die meeste nóg in ’n plaaslike werklikheidsreeks.

Die wenner sal ’n restaurant, die MondoVino by Montecasino, wen.

Daarby ontvang die wenner ’n sewe dae lange kookkunstoer na Italië met ’n Italiaanse kookkursus ingesluit van Woolworths, R250 000 van Robertsons, ’n Hyundai Elantra 1.6 GLS van R190 000 en ’n sommelier-kursus en ’n jaar se wynvoorraad van Nederberg.

Oudisies in Kaapstad word op 10 Desember in die Southern Sun-hotel The Cullinan gehou en in Durban op 17 Desember in die Sun Coast Hotel & Casino.

MasterChef SA: Só maak mens (via Beeld)

No comments :

Post a Comment