Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/09/2011

Hoender-en-kersieslaai / Chicken and Cherry Salad

Sny 2 gerookte hoenderborsies in repe. Meng dit met 200 g slaaiblare.

Meng 50 ml olyfolie en 20 ml wit balsemasyn en drup dit oor die slaai.

Strooi 100 g vars kersies oor.

Sny 200 g brie in dun repe en lê dit oor die slaai.

Hierdie resep is genoeg vir 4 persone.

No comments :

Post a Comment