Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/08/2011

Laventel-en-heuning roomys / Lavender and Honey Ice Cream

Verhit 250 ml heuning waarby jy 4 takkies laventel gegooi het. Dit moet oor lae hitte gedoen word.

Drup die heuning oor roomys.

No comments :

Post a Comment