Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/16/2011

Tamaties en salie / Tomato and Sage

Meng kersietamaties met vars salieblare en drup olyfolie oor.

Plaas onder die oondrooster tot die tamaties begin bars.

Geur met varsgemaalde swartpeper en goeie sout (Maldon).

No comments :

Post a Comment