Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/20/2012

Christo se omelet

Braai 1 ui en spek / stukkies rooiworsies en sit bietjie tamatie by - geur.

Skei 8 eiers.

Roer die braaisel by die eiergeel en meng dit dan in by geklitste eierwitte.
Gooi in groterige bak en rasper kaas oor en bak ongeveer 10 minute in oond tot gaar.

Baie lekker - geniet.

Die omelet bedien 4 persone.

resep: Christo Fourie

No comments :

Post a Comment