Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/22/2012

Gemarineerde olywe

Marineer 250 ml gedreineerde, ontpitte swart olywe oornag in:

die gerasperde skil van 1 suurlemoen
in ontpitte rissie, fyngesny
10 ml balsemasyn
olyfolie om mee te bedek

No comments :

Post a Comment