Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/09/2012

Oorskiet hoender

400 ml stukkies hoendervleis
250 ml aartappelblokkies, gaar
15 ml gekapte pietersielie
30 ml botter
125 ml hoenderaftreksel
sout
peper

Meng die hoender en aartappel.

Smelt die botter en voeg al die bestanddele by. Verhit tot warm en bedien.

No comments :

Post a Comment