Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/08/2012

Geroosterde olywe

Dreineer en ontpit 'n klomp swart olywe.

Pak dit uit op 'n bakplaat en sprinkel olyfolie oor en strooi sout oor. Plaas in 'n 160ºC oond tot dit uitgedroog is. Dit neem omtrent 45 minute.

Haal uit die oond en laat die olywe afkoel.

Pak die olywe in 'n fles saam met 1 knoffelhuisie en 'n takkie tiemie. Vul die fles met olyfolie.

Laat dit vir ten minste 'n week staan voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment