110 g botter
gerasperde skil van ½ suurlemoen
225 g strooisuiker
4 eiers, geskei en die witte styfgeklop
225 g rysmeel
Verroom die botter saam met die suurlemoenskil tot dit sag is.
Voeg die strooisuiker by en klop tot dit lig en goed gemeng is.
Voeg die eiergele een vir een by.
Vou die eierwitte en rysmeel by die beslag.
Gooi in 'n gesmeerde (17 cm) koekpan en bak by 180ºC vir 1 uur.
Die koek is gaar wanneer dit vanself uitdy indien jy liggies daarop druk.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment