Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/14/2012

Rysmeel / Rice Flour

Maak jou eie rysmeel deur skoon, rou witrys in 'n versapper te verpoeier.

Sif die rys nadat dit fyngemaak is om enige harde stukkies te verwyder.

3 comments :

  1. Hi kan jy rysmeel koop soos by P&Pay en hoe lyk dit asb Baie dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous14/8/12 10:18

      Ja jy kan. Dit is gewoonlik by die gesondheidskosse. 'n Deurskynende pakkie. Dit is 'n baie fyn meel.

      Delete
  2. Moet mens by rysmeel Bakpoeier gooi as jy beskuit bak en as mens moet, hoeveel gooi jy op 4I rysmeel

    ReplyDelete