Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/25/2012

Suur uitjies

Gebruik klein wit uitjies hiervoor.

Laat die uitjies in 'n soutwater mengsel van 375 mℓ sout by 2 liter water lê vir 24 uur.

Neem ⅓ van die soutwater en bring tot kookpunt.
Dompel die uitjies daarin. Laat kook vir 3 minute.

Pak die uitjies in gesteriliseerde flesse met 4 peperkorrels in elke fles.

Verhit 2 liter asyn en roer 125 mℓ suiker by tot opgelos. Laat dit kook.

Gooi die asyn oor die uitjies tot die flesse vol is. Verseël terwyl die uitjies nog warm is.

2 comments :

  1. Anonymous24/7/12 10:57

    Hoevvel uitjies moet in die suur uitjie resep gebruik word?

    Dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous14/8/12 10:16

      Ek sou raai hierdie is ongeveer 1 kg uitjies.

      Delete