Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/02/2012

Wors en spek sosaties

Neem klein Weense worsies (die coktail tipe) en verhit dit in water, sonder om die water te laat kook.

Dreineer die worsies en vou elkeen toe in spek. Ryg dit in op sosatiestokkies en plaas onder 'n oondrooster tot die spek gaar is.

No comments :

Post a Comment