Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/03/2012

'n Variasie in camembert

Kort nadat Quintus van Rensburg sy camembert in Robertson gemaak het was dit op die voorblad van 'n bekende Suid-Afrikaanse kostydskrif.

Jy kan die resep vind in "Etenstyd in Wolfkloof".

Nou het 'n ander Suid-Afrikaanse webwerf met 'n oulike variasie van die resep vorendag gekom. Hulle gooi 80 ml witwyn en 'n skeut olyfolie oor die kaas nadat dit klaar voorberei is. Weens die vloeistof word dit nie in bakpapier gebak nie, maar in 'n vuurvaste oondbakkie.

No comments :

Post a Comment