Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/27/2012

Grenadellasap

Was die grenadellas en krap die sap en pitte uit. Verhit dit in 'n metaal mengbak oor warm water en voeg suiker by, 1 deel suiker vir elke drie dele grenadella. Roer tot die suiker opgelos is.

Gooi die sap in gesteriliseerde bottels en verseël dit met gesteriliseerde kurkproppe.

No comments :

Post a Comment