Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/28/2012

Lemoensous vir wild

Lemoensous word gebruik by meeste wildsoorte. Dit is gewoon 'n bruinsous / Spaanse sous. Voeg hierby die sap van 3 lemoene, 'n glas rooiwyn, 'n knippie sout en 'n knippie rissiepoeier.

No comments :

Post a Comment