Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/26/2012

Omelet met dille

Om 'n omelet met dille te maak gebruik jy die basiese resep vir 'n omelet.

Gooi fyngekapte dille oor die omelet voor jy dit toevou.

Maak 'n sous deur 50 ml sojasous, 5 ml suiker en 5 ml lemmetjiesap te meng. Drup dit oor die omelet.

No comments :

Post a Comment