Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/03/2012

Hardgekookte eier

Laat jou eiers in water net onder kookpunt lê vir 12 minute. 5 mℓ sout / 10 mℓ asyn / 'n speld by die water sal verhoed dat die doppe kraak. Onthou dat die eiers kamertemperatuur moet wees wanneer jy dit in die water plaas.
Draai dit 5 keer om in die tyd om die gelê te sentraliseer.

Wanneer jy dit verwyder moet jy dit dadelik in koue water dompel om te verhoed dat dit donker kringe om die gelê vorm.


No comments :

Post a Comment