Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/04/2012

Tuna- en witboontjieslaai

1 blikkie witboontjies
1 blikkie tuna
5 kersietamaties, gehalveer
1 rooi soetrissie, in stukke gesny en gerooster, agterna in fyn repies gesny
5 ontpitte swart olywe
200 g blaarslaai

Meng alles goed en drup Franse slaaisous oor.

Die resep is genoeg vir 4 persone.

No comments :

Post a Comment