Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/15/2012

Pomelosap

Druk die sap van die pomelo’s uit en voeg 250 mℓ suiker by vir elke 750 mℓ sap. Roer tot die sap opgelos is.
Syg die sap deur 'n moeseliendoek.

Gooi die sap in gesteriliseerde bottels en verseël dit met gesteriliseerde kurkproppe.

No comments :

Post a Comment