Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/05/2012

Pynappelsap

Skrop die pynappels goed met 'n borsel in koue water.

Sny die vrugte met skille en al in stukke en maak dit in stukkies in 'n voedselverwerker.
Gooi in 'n kastrol.
Gooi 250 mℓ water by vir elke liter vrugte.
Kook tot die pynappelstukkies sag is.

Syg die mengsel deur 'n moeseliendoek en los 250 mℓ suiker en 15 mℓ suurlemoensap op daarin vir elke 1,5 liter sap.

Gooi die sap in gesteriliseerde bottels en verseël dit met gesteriliseerde kurkproppe.

No comments :

Post a Comment