Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/06/2012

Remoulade sous / Remoulade Sauce

2 eiergele, hardgekook
75 mℓ olyfolie
25 mℓ tarragon-asyn
Knypie peper
Knypie sout
Knypie gemaalde mosterd

Maak die eiergele fyn en meng saam met die ander bestanddele. Klits aanhoudend (net soos vir mayonnaise) tot die sous dik is.

No comments :

Post a Comment