Druk jou suurlemoene uit en gooi dit in 'n kastrol wat in 'n
ander kastrol pas.
Gooi 1,25 liter suiker by vir elke liter sap.
Sorg dat daar water in jou onderste kastrol is en verhit dit
tot dit kook.
Roer jou suiker en sap tot die suiker opgelos is.
Syg die sap deur 'n moeseliendoek.
No comments :
Post a Comment