Ukutya Kwasekhaya beteken “kos van die huis”, ma se kos. Die taal is isiXhosa, huistaal van Nelson Mandela en so ook sy kok vir baie jare Xoliswa Ndoyiya.
Xoliswa het op 11 November 1992 in diens getree by die voormalige staatspresident. Sy woorde aan haar was dat hy glo sy kan kook, maar kan sy “ons kos” kook. Haar antwoord was dat sy “ukutya kwasekhaya” kook.
Die wêreldbekende Madiba se smaak is eenvoudig en hy is meer as gelukkig met tradisionele kos. Sus, soos hy Xoliswa noem, se kos is eenvoudig, voedsaam en smaaklik. Die resepte is Ukutya Kwasekhaya is maklik om voor te berei en deel almal 'n geheime bestanddeel: liefde.
(foto Debbie Yazbek © Nelson Mandela Foundation)
(foto © Real African Publishers)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
2/29/2012
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment