Hierdie eiergereg is veral lekker as 'n ligte middagete.
Jou voorbereiding en gereedskap is net soos vir 'n gebakte eier. Jou botter moet net meer wees, omtrent dubbel.
Jou sampioene, 250 g vir elke 3 persone, moet in skywe gesny wees.
Smelt die botter in die pan en laat die sampioen dan omtrent vir 2 minute lank daarin prut.
Breek nou die eiers by die sampioene.
Wanneer die eiers na jou sin is geur jy die gereg met sout en peper en bedien dit dadelik.
Vir Oeufs Mireille gooi jy 80 ml room oor die eiers net voor dit gaar is.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment