Daar is min mense wat 'n eier ordentlik kan bak.
Nommer een het jy 'n ordentlike pan nodig. 'n Pan met 'n dik swaar bodem werk lekker, maar die ideaal is 'n porseleinpot – indien jy so gelukkig is om een te hê.
Smelt 'n groot stuk botter in die pot. Die hitte moet baie laag gestel wees - dit word nooit hoër gestel nie.
Nou breek jy jou eiers in die botter.
Wanneer die eiers na jou sin is geur jy dit met sout en peper en bedien dit dadelik.
Vir die klassieke spek en eiers (Oeufs au bacon) braai jy eers die spek in die pan voor jy die eiers in dieselfde pan braai.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment