Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/16/2012

Hoenderleweromelet

Om 'n hoenderleweromelet te maak gebruik jy die basiese resep vir 'n omelet.

Soteer hoenderlewers in botter.

Sny die hoenderlewers in dun skywe en strooi 'n bietjie meel oor.
Gooi 'n bietjie sjerrie by en 'n bietjie aftreksel om te sorg dat al die lewers te minste nat is.
Bring tot kookpunt en laat dan vir 3 minute prut.

Roer 2,5 ml tamatiepaste by vir elke 3 hoenderlewers.

Skep die vulsel op die omelet.
Vou toe.

No comments :

Post a Comment