Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/20/2012

Garnale

Haal die garnale se are uit. Spoel dit dan af en vryf droog met handdoekpapier.

Braai die garnale vir 3 minute in 'n bietjie olie of alternatiewelik kan jy dit in kookwater dompel. Die garnale is reg wanneer hulle kleur verhelder.

Jy kan garnale op rys bedien met 'n sous in 'n aparte bakkie. Sorg dat daar altyd 'n bakkie warm water met suurlemoenskyfies langs by elke sitplek is.

Jy kan ook Franse brood in plaas van rys gebruik.


(bedien 6)

No comments :

Post a Comment