Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/04/2012

Gekookte aartappels / Cooked Potatoes

Vee die aartappels net af voor jy dit gebruik. Indien die aartappels oud is, moet dit ook afgeskil word, maar plaas die skil ook in die water om die voedingswaarde te verhoog.

Plaas die aartappels in 'n kastrol met net genoeg water om dit te bedek. Gooi 'n bietjie sout by.
Kook tot sag.

Dreineer die aartappels wanneer dit klaar is en plaas dit in 'n kastrol op lae hitte. Geen water word bygevoeg nie. Wanneer die aartappels droog is voeg jy 'n stukkie botter by en meng. Indien jy dit so verkies kan jy die sout eers op hierdie stadium byvoeg.

Bedien dadelik.


No comments :

Post a Comment