Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/06/2012

Tamatie-omelet

Om 'n tamatie-omelet te maak gebruik jy die basiese resep vir 'n omelet.

Soteer skywe tamatie (of halwe kersietamaties) in botter vir 2 minute.
Geur die tamatie met sout en peper, strooi gekapte kruisement oor en plaas in die omelet.
Vou toe.

No comments :

Post a Comment