Die sous kan saam met enige vleis, groente of vis gebruik word, maar is veral lekker saam met Kaapse salm (geelbek).
1 tak van 'n vinkelplant, fyn gekerf
'n hand vol pietersielie, fyn gekerf
1 hardgekookte eier, in klein stukkies opgesny
10 mℓ suurlemoensap
40 mℓ olyfolie
5 mℓ rooiwynasyn
Meng al die bestanddele goed.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment