Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/04/2012

Brandewyn, Coke, Castle en boerewors by Olimpiese Spele

Suid-Afrikaners by vanjaar se Olimpiese Spele sal ‘n plek hê om brandewyn, Coke, Castle en boerewors te geniet.

Soos met die 2011 Wêreldbeker-rugbytoernooi in Nieu-Seeland sal daar ook in Londen 'n eKhaya-dorpie wees met kos en vermaak uit Suid-Afrika.

No comments :

Post a Comment