Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

7/05/2012

Marinade vir beesvleis

Hierdie marinade is genoeg vir 1 kg vleis.

1 ui, in dun skywe gesny
1 wortel, in dun ringe gesny
1 selderystingel, in stukkies gesny
1 knoffelhuisie, opgekap
8 peperkorrels
40 mℓ olyfolie
bouquet garni
250 mℓ rooiwyn

Plaas al die bestanddele in 'n kastrol en bring dit tot kookpunt.
Laat dit 2 minute lank prut.

Laat die marinade heeltemal afkoel voor jy dit gebruik.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment