Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

7/25/2012

Hoe om aartappels te kook

Was die aartappels.
Plaas dit met skil en al in 'n kastrol en bedek met net genoeg koue water.
Bring die water tot kookpunt, draai die hitte laer en laat dit vir 30 minute, of tot die aartappels sag is, prut.

Dreineer die aartappels en gooi koue water bo-oor. Dit help om die skilletjies af te trek.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment