Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

7/27/2012

Marinade vir 'n visbraai

Meng:

50 mℓ olyfolie
5 mℓ fyngemaalde komyn
knippie sout
varsgemaalde swartpeper
sap en gerasperde skil van 2 lemmetjies
hand vol vars koljander
2 fyngedrukte knoffelhuisies

Die marinade is genoeg vir 500 g vis. Die vis moet net 30 minute in die marinade lê.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment