Druk geskilde gekookte aartappels deur 'n vergiettes. Laat dit uit die hoogte op 'n hoop op 'n oondbak val.
Strooi sout en peper oor, sit 'n paar klontjies botter bo-op en sit dit vir 1 minuut in die oond voor jy dit bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment