Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


8/14/2012

Aartappelomelet

Maak 'n melerige aartappel wat baie sag gekook is fyn.
Klits die aartappel saam met 'n knippie sout en peper, 5 mℓ suurlemoensap en die geel van 4 eiers.

Klop die wit van die 4 eiers styf.
Meng die eierwit met die aartappel.
Braai in botter tot gaar.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment