Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

8/02/2012

Bischof / Bichof au vin du rhin

Los 250 g suiker op in 310 mℓ water oor lae hitte, saam met die skil van 'n lemoen en suurlemoen, 2 knoffelhuisies en 'n stok kaneel. Roer aanhoudend.
Kook dit vir 5 minute wanneer die suiker opgelos is.

Voeg 'n bottel rooiwyn by (Bordeaux) en verhit tot dit lyk asof daar skuim op die oppervlak van die vloeistof wil verskyn.

Gooi deur 'n sif en bedien.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment