Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

8/03/2012

Marinade vir 'n hoenderbraai

Hierdie marinade is genoeg vir ongeveer 6 hoenderborsies, ontbeen en sonder vel.

Meng die volgende bestanddele en laat die hoender oornag daarin lê voor jy dit braai:

180 mℓ braaisous (voorstel: 4x4 braai sauce)
90 mℓ heuning
'n fyngekapte rissie
sout
varsgemaalde swartpeper
1 fyngedrukte knoffelhuisie


Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment