Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/27/2012

Blanc vir vleis en afval / Blanc pour abats et viandes

Hierdie sous word gebruik om vleis of afval in te kook.

Meng 60 mℓ meel met 60 mℓ water.
Voeg 1 liter water bymeng en gooi dit deur 'n sif in 'n kastrol.

Geur die water met 5 mℓ sout en die sap van ½ suurlemoen.
Voeg hierby 45 mℓ vet, 'n wortel in kwarte gesny, 'n bouquet garni en 'n ui waarin 'n naeltjie gedruk is. Bring dit tot kookpunt. Wanneer dit kook sit jy jou vleis in.

No comments :

Post a Comment