Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/25/2012

Cellar Rats 2012 Lente Wynfees

Die Cellar Rats 2012 Lente Wynfees vind op 2 September plaas by die Woodland Skool in Magaliesberg.

Jy kan meer as 600 Suid-Afrikaanse wyne proe by hierdie familiefees in die buitelig. Die fees is nou al in sy 12de jaar en spog met meer as 100 wynprodusente.

Daar is kos en piekniekmandjies te koop en toesig oor die kinders.
Indien jy die aangewese bestuurder is van 'n groep kry jy gratis toegang tot die fees.

Kaartjies:
Volwassenes: R110
Kinders: R15
Navrae: festival@cellarrats.co.za / 082 571 2753

No comments :

Post a Comment