Druk die huisies uit en maak dit in 'n voedselverwerker fyn saam met 100 g gevlokte amandels, 60 mℓ parmesaan, 'n hand vol basiliekruid en 250 mℓ olie wat jy stadig by drup.
Maak jou gunsteling pasta gaar volgens die pakkie se aanwysings en meng dit met die sous.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments:
Post a Comment