45 mℓ botter
2 uie, in stukkies gesny
1 rissie, ontpit en in stukkies gesny
8 aartappels, in skywe gesny
5 mℓ suiker
sout en peper na smaak
Plaas jou botter in 'n swaarboomkastrol, sit die uie by en plaas die uie en rissie by en die vleis bo-op.
Sit die deksel op en plaas in 'n 160°C-oond en smoor vir 1 uur.
Verwyder die vleis, plaas die aartappels, suiker en sout en peper in die kastrol en sit die vleis terug. Sit die deksel op.
Smoor vir nog 'n uur. Die aartappels moet sag wees.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments:
Post a Comment