Kook die aartappels tot gaar – nie pap nie.
Maak kort diep snye in die aartappels en vul dit met knoffelbotter.
Bak by 200°C tot dit 'n kors begin vorm – ongeveer 40 minute.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
8/21/2012
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment