Maak 'n gat in 'n gekookte aartappel en verwyder die binneste sonder om die vorm te breek.
Meng die aartappel met gesnipperde ham, die uie-mengsel en sout en varsgemaalde peper.
Plaas die aartappels in 'n oondbak en plaas onder 'n oondrooster tot dit bruin is.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment