Koop die soort wat klaar gekook is. Maak ''n klewerige mengsel aan met broodkrummels, olyfolie, knoffel en pietersielie.
Vul die mossels met die mengsel en braai dit oor warm kole vir 6 minute.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment