Bottelering in groot bottels is skaars en normaalweg beperk tot spesiale geleenthede. The Big Bottle Festival fokus op hierdie rare formaat in die wynwêreld. Jy kan alles proe van Magnums tot Methuselah en Salmanazars tot Nebuchadnezzars, Hierdie bottels wissel van 1,5 liter tot 15 liter. Daar is selfs 'n sjampanjeproe.
The Big Bottle Festival vind plaas by die Cellars- Hohenort Hotel in Constantia, Kaapstad op 24 en 25 Augustus.
Kaartjies wissel van R400 tot R1850.

No comments:
Post a Comment